Dienste

Dienste vir jou

Ons verskaf topgehalte dienste en pasgemaakte masjinerie volgens jou behoeftes.

WILPETERSON se produkte word gerugsteun deur geakkredditeerde handelsmerke

  • Geakkrediteerde verskaffers
  • Kliënt gesentreede fokus
  • Eg Suid-Afrikaans

ONS DIENSTE

  • Verkoop en rugsteun diens van Wilpeterson grassnyers
  • Ontwerp tot vervaardiging van behoefte gerigte masjinerie
  • Algemene staal en inginieurs werk

Die Werkproses

Ons is trots op ons intelligente en doeltreffende werkerse. Ons skep pasgemaakte masjienerie wat ontwerp is vir jou behoeftes duer van Suid-Afrika se topgehalte materiale te gebruik.