Welkom BY

Wilpeterson

Wilpeterson is ‘n Suid Afrikaanse vervaardiger van industriële
grassnyers asook verskeie ander meganiese masjinerie. Ons streef
daarna om plaaslik vervaardigte produkte te lewer wat die verbuiker help om werk meer doeltreffend uit te rig.

DIE BESTE OPLOSSING VIR JOU

Wilpeterson is gebou op die behoefte vir ‘n betroubare grassnyer. Die grassnyer word plaaslik vervaardig. Spesiale aandag word ook gegee om nadiens op ‘n gerieflike en doeltreffende wyse beskikbaar te stel vir die verbruiker. Hierdie doel word bereik deur innoverende ontwerp en eenvoud.

"Zero-Turn" Grassnyer

Die Werkproses

Ons is trots op ons intelligente en doeltreffende werkerse. Ons skep pasgemaakte masjienerie wat ontwerp is vir jou behoeftes duer van Suid-Afrika se topgehalte materiale te gebruik.

Ervare Ingenieurs

Some of our new products we have created to let the machinery do all the heavy lifting.

Logo-RedesignWBG